Ons Huis foto's: Acaciaparkbesoek - April 2019

Terug na HOME PAGE

Die bestuur en inwoners van Acaciapark het Ons Huis se inwoners kom bederf met paaseiers. Die heerlike soetigheid herinner ons aan ons dae van kindwees en ouerwees. Ons wens is dat elkeen
'n geseënde Paasnaweek sal hê.



No comments:

Post a Comment