Petrol is gans en al te duur om met vakansie te gaan, maar kom maak 'n draai by die Charity Market! Dis elke sent werd.
'n Kuier hier, lewer meer dividende op as 'n aand voor die TV. Die Charity Market waarborg 'n aand se lag, lekker kos en goeie geselskap.
Waarvoor wag jy?
Plek: McGregor Museum, Atlasstraat, Herlear, Kimberley
Datum: Vrydag, 4 Desember 2026
Tyd: 15:00-20:00 Wat kan jy verwag?
Smullekker kosstalletjies!
Tuisgebak & hope soetgoed - net reg vir Kersfees!
Spelletjies vir die kinders!
Oulike handgemaakte items wat die kopseer uit geskenke koop, haal!
Koffie, tee en lekker kuierplek tussen die stalletjies!
Musiek en ’n kuieratmosfeer
Koffie, tee en lekker kuierplek tussen die stalletjies!
Musiek en ’n kuieratmosfeer💙 Dit alles en nog vele meer by
Desembermaand se aandmark!
Bring jou familie en vriende saam!!
Klik HIER vir meer inligting!

