Ons deel in die leesvreugde van die lesers van die Tuinroete, Hessequa en die Karoo. Ons klomp hier in die NK geniet Klaas Niemandt se hartstories wat in die Graaff-Reinet Advertiser verskyn. Vandag herinner oom Klaas ons daaraan dat jy moet onthou: "Hmm, hoe soeter en ryker die vergryp, hoe bitterder die gal veel later ... baie soos 'n leuen."
Klik HIER as jy wil weet hoe jy die waarheid kan proe.
