Baie dankie aan Helping Hand Care wat die inwoners kom bederf het vir Vadersdag. Die inwoners van Ons Huis het dit so geniet en sou nie omgegee het as elke Sondag Vadersdag was nie.
Showing posts with label Helping Hand Care. Show all posts
Showing posts with label Helping Hand Care. Show all posts
Tuesday, 25 June 2019
Saturday, 16 February 2019
Ons Valentynsdagverrassing ...
Helping Hand Care het reeds die 13e Februarie 2019 die inwoners van Ons
Huis bederf met oulike geskenkpakkies. 'n Uit-ons-hart-dankie vir hierdie mooi gebaar. Dit sit 'n glimlag op elke inwoner se gesig en 'n warm gevoel in sy hart.
Nog foto'tjies hier te sien. Besoek gerus die ACVV FB.
Nog foto'tjies hier te sien. Besoek gerus die ACVV FB.
Subscribe to:
Posts (Atom)





