Showing posts with label Onse Vader. Show all posts

Monday, 22 April 2024
Monday, 10 July 2023
Vandag se internetgebed vir jou: Ek kan nie bid ...
Ek kan nie bid ONSE as ek net vir myself leef nie
Ek kan nie bid VADER as ek nie Sy kind geword het nie
Ek kan nie bid WAT IN DIE HEMELE IS as ek nog aardsgebonde is nie
Ek kan nie bid LAAT U NAAM GEHEILIG WORD as ek dit ydellik gebruik nie
Ek kan nie bid LAAT U KONINKRYK KOM as ek nie Sy woord uitdra nie
Ek kan nie bid LAAT U WIL GESKIED as ek altyd my eie sin wil hê nie
Ek kan nie bid om my DAAGLIKSE BROOD as ek spandabelrig lewe
Ek kan nie bid SOOS ONS ONS SKULDENAARS VERGEWE as ek met ‘n wrok rondloop nie
Ek kan nie bid LEI ONS NIE IN VERSOEKING as ek met sonde speel nie
Ek kan nie bid AAN U BEHOORT DIE KONINKRYK as ek Jesus nie dien nie
Ek kan nie bid EN DIE KRAG as daar nog vrees in my hart is nie
Ek kan nie bid EN DIE HEERLIKHEID as die eie ek my lewe regeer nie
Ek kan nie bid TOT IN EWIGHEID as ek nie Sy koms verwag nie
Ek kan nie sê AMEN as ek nie glo soos ‘n kind nie.

Monday, 27 July 2020
Saturday, 30 May 2020
Is dit regtig nodig om te bid ...
Is dit regtig nodig om te bid as God dan God is en in elke geval maak wat Hy wil?
Maak gebed WERKLIK enige verskil?
Aan die ander kant: “Ek kan nie bid nie … ek is nie altyd lus om te bid nie ... ek het nie die gawe om te bid nie ...”
Luk 11:1 En toe Hy op ‘n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het.
Luk 11:2 En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde;
Luk 11:3 gee ons elke dag ons daaglikse brood;
Luk 11:4 en vergeef ons ons sondes, want ons vergewe ook elkeen wat aan ons skuldig is; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose …
Tuesday, 22 May 2018
Subscribe to:
Posts (Atom)