Showing posts with label e-kuiers. Show all posts
Showing posts with label e-kuiers. Show all posts

Friday, 8 September 2023

Terugvoering van ons lesers

[Hier volg 'n paar uittreksels uit verskillende boodskappe/e-posse/gesprekke - dankie vir elkeen wat terugvoer gee. Dit is 'n goeie aanduiding waarvan die lesers hou en wat maar uitgelaat kan word. Terugvoering vorm 'n belangrike bestanddeel van hierdie blog.]  

* Ek het nou die blog gelees. Dit is die mooiste mooiste Afr., ek wens ek kon só skryf.  

Kan ons meer inspirasiestories kry, asseblief?

* Dankie vir al die ure se werk wat in die blog gesit word. Ons waardeer dit.

* Alles is hartvat, dit vat aan jou hart. Waardevol vir die oumense. 'n Stunning blog!

* Ek kan nie tydskrifte bekostig nie, maar ek geniet elke dag hierdie stukkies.

* Kan julle nie meer stories van die oumense plaas nie? My kinders weet niks van my oupas se leefwyse nie en hulle glo ook nie hulle ma nie.

* Dankie vir al die positiewe stukkies. Ek sit saans by my kleindogter tot sy aan die slaap raak en dit is my blogleestyd.

* Die Angels is regtig wat hulle naam sê. Kry 'n mens in vandag se lewe nog jongmense wat só omgee vir inwoners in 'n ouetehuis soos wat ek hier op die blog sien en lees. Dankie vir die foto's. Dit is 'n bewys dat dit nie net leë praatjies is nie. 

* Ek het nie geweet van die pages langs die kant, want eintlik soos hoofstukke werk nie. Kan daar so een maal 'n week 'n herinnering na een van die pages gemaak word? Ons leer padlangs hoe om die tegnologie te gebruik - 'n woordjie hier en 'n sinnetjie daar en 'n kleinkind se vinnige wys en kortlikse verduideliking vir 'n stadige ouma en ons oumas se slimfone raak minder vreemd. 

I always spent my half an hour to read this weblog's content daily along with a cup of coffee.

Hi, thank you for putting up your site. It was quite useful and I can tell that you are actually knowledgable about the topics you blog about. Keep up the good work.

* I could not refrain from commenting. Exceptionally well written!

* Hi every one, here every person is sharing such know-how, therefore it's good to read this blog, and I used to pay a visit this webpage daily.

Hi there, I would like to follow your blog but there seems to be nowhere to register?

After checking out a few of the articles on your website, I really like your way of blogging. I saved as a favorite it to my bookmark webpage list and will be checking back in the near future. Please check out my website too and tell me what you think.

Hi there would you mind letting me know which webhost you're working with? I've loaded your blog in 3 different internet browsers and I must say this blog loads a lot quicker then most. Can you recommend a good internet hosting provider at a reasonable price?
Thanks, I appreciate it!

Monday, 21 December 2020

Kom luister saam ...

 

Onthou om gerus 'n draai HIER te
maak om na die eredienste te luister.

Thursday, 4 June 2020

167 besoekers van oraloor

Dankie vir al die besoekers wat 'n draai by Ons Huis se
blog maak. Stuur gerus voorstelle in oor wat julle nog
hier in ons virtuele sitkamer wil lees. 

Klik op die prent om die statistiek duidelik te kan lees.

20 000 keer dankie!

Dankie vir elke kuiergas by Ons Huis se webwerf. Dankie vir die gereelde kommentare wat ons ontvang - dit maak die instandhouding van hierdie webwerf  net 'n plesier.

Vertel gerus julle vriende van die heerlike virtuele kuierhoekie.

Ons adres is:
https://onshuiskimberley.blogspot.com/

Tuesday, 14 April 2020

18 000 besoekers via die internet!



Baie dankie aan elkeen wat vir ons 'n e-kuiertjie of -besoekie gebring het. Dankie vir al die e-posse, navrae en kommentaar. Dit gee 'n gesig aan van ons getroue lesers.

En noudat Corona ons dwing om luglangs te kuier, is ons bly dat julle 'n draai hier by Ons Huis se virtuele kuierhoekie maak!