Showing posts with label Prairie Smoke. Show all posts
Showing posts with label Prairie Smoke. Show all posts

Saturday, 22 August 2020

Navraag oor die "spookasemroos"

Klik HIER vir meer inligting
as jy die sade van Amerika
af wil bestel.
Waar kry 'n mens saad of plantjies van hierdie pragtige plant in Suid-Afrika? As enige iemand die antwoord op hierdie vraag het, deel dit asseblief met Ons Huis-lesers. 'n Google-soektog het so 3 webwerwe opgelewer waar 'n mens dit kan bestel en dan word dit na SA toe verskeep - 2 webwerwe het gesê dat hulle nie voorraad het van hierdie gewilde plant nie.

En dan kan jy HIER klik om na 'n baie kort video te kyk oor hoe maklik die plant in die regte omstandighede aard. Die plant is bekend as "Prairie Smoke" en dit is 'n inheemse plant van Suid-Amerika. Dit blyk dat die WA-boodskap wat voeër die rondte gedoen het, en wat ook op hierdie blog geplaas is, foutiewe inligting bevat. Ten spyte daarvan dat dit nie die "Roos van Saron" is nie, bly dit ongelooflik mooi. 


R 1039,00 vir 80 sade

Klik HIER om na een van die webwerwe te 
gaan waar dit bestel kan word.

















Klik op prent om leesbaarheid te verhoog.

Thursday, 9 July 2020

Die pienk spookasemroos ...

Dit is die “Roos van Saron" waarvan ons  in Hooglied lees.

Die saadjies lê vir jare in woestynsand en met die geringste watertjie loop die plantjie uit. Dit lyk vir my soos pienk spookasem.

[Dankie, Ria Welman vir die deel van hierdie besondere blom.]
Gaan maak HIER 'n draai vir meer feitelike inligting - dankie, Cherise.