Thursday 9 July 2020

Die pienk spookasemroos ...

Dit is die “Roos van Saron" waarvan ons  in Hooglied lees.

Die saadjies lê vir jare in woestynsand en met die geringste watertjie loop die plantjie uit. Dit lyk vir my soos pienk spookasem.

[Dankie, Ria Welman vir die deel van hierdie besondere blom.]
Gaan maak HIER 'n draai vir meer feitelike inligting - dankie, Cherise.

3 comments:

  1. Hierdie blom is eindlik n "Prairie smoke", wat n Noord Amerikanse velblommetjie is.

    ReplyDelete
    Replies
    1. This comment has been removed by the author.

      Delete
    2. Naand Cherise
      Baie baie dankie vir die inligting - ek het gaan kyk en daar is werklik die mooiste variëteite. Ek sal 'n skakel plaas sodat ons almal op hoogte kan kom. Ek hoop jy geniet die artikels/inligting/verse wat ons plaas. Lekker lees.

      Delete