• 'n Rooietjie vir Liefde ...
• 'n Geletjie vir Vrede ...
• 'n Groenetjie vir Lewe ...
• 'n Oranje enetjie vir Krag ...
• 'n Pienketjie vir Geluk ...
• 'n Persetjie vir Gesondheid ...
• 'n Blouetjie vir Kalmte ...
Mag jy die kleurvolste dag geniet ... En alles ervaar wat elke kleur uitspel ...

No comments:
Post a Comment