Wednesday, 21 October 2026

Hartsake oor 'n koppie tee: Ek glo so ...

Wat as al hierdie tyd, 
al hierdie stryd, 
jou na 'n pragtige hoofstuk 
in jou lewe gelei het?
Wat as alles wel uitwerk, 
al lyk dit nie nou so nie?
Wat as wie ek word, 
is wie ek heeltyd nodig gehad het?
Wat as al hierdie harde werk 
tot wonderlike dinge lei?
Wat as jy negatiwiteit met optimisme vervang?
Sou jou gedagtes en gedrag ook verander?
Ek glo so.

No comments:

Post a Comment