18 Julie 2018
Lede van die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het
die inwoners van die hoofgebou van Ons Huis kom besoek op Mandela-dag.
Hulle het heerlike
eetgoed saamgebring, asook geskenkies en die inwoners het elkeen 'n nekmasering gekry.
Baie dankie vir die 67 minute wat julle saam met ons inwoners
spandeer het.
Vir nog foto's, maak gerus 'n draai by die ACVV FB.
No comments:
Post a Comment