Stephani Fredericks, Andries Phillips, Zhoané Wessels, Nomonde Mkhenku, Danel Ponton, Irma van As, Hester Kok, Frans Venter, Celma Pretorius en Cindy Greyling
Na 'n besondere lang 2020 is die jaar afgesluit met 'n vuur wat letterlik, maar ook simbolies hoog brand. 'n GROOT dankie aan elkeen wat meer as sy of haar kant in 2020 gebring het. Dankie vir al die harde werk, maar bowenal dankie dat julle mekaar se hande kon sterk, in 'n tyd waar dit so broodnodig was. Saam kan 2021 aangepak word met vreugde en vrede van Bo.
|
No comments:
Post a Comment