Sunday 5 April 2020

Palmsondag: Covid-19-erediens

Vandag plaas ons ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking lewer. Vanoggend se diens is op YouTube beskikbaar. Dit is deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Tema: Jesus bring hoop, want Hy is die enigste hoop.

Skriflesing: Matt. 12: 9-21 en Ps. 39:8

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 5 April 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer)

No comments:

Post a Comment