Monday 15 January 2024

Vandag se internetgebed vir jou: Lewende getuie

Here, lei my met U wysheid. Help my om deur elke uitdaging en konflik te werk. Laat my 'n baken wees vir U en 'n seën vir my kollegas.

My gebed is om 'n lewende getuie van die evangelie van Jesus Christus te wees .

In die naam van Jesus,

Amen.

No comments:

Post a Comment