Saterdag, 27 Januarie 2024, was die eerste Saterdag wat op die onthou-almanak van die inwoners se geheue afgemerk is. 'n Heerlike bingo-oggend het die energie en kompetisiegees laat inskop. Daar was heerlike pryse wat gewen kon word en gesonde vitamien-gelaaide eetgoed.
No comments:
Post a Comment