Hartsake oor 'n koppie tee: As jy fout soek, sal jy fout vind ...
... maar as jy kyk om die mooi te sien, sal die detail van God skepping en die noukeurigheid waarmee Hy werk, jou meer en meer verras in die mees gewone ontmoetings,
plekke en prentjies langs jou pad ... Al wat ons moet doen, is om die mooi in die lewe raak te sien.
No comments:
Post a Comment