Monday 12 June 2023

66 000 e-besoeke




Juniemaand is spreekwoordelik nog in sy kinderskoene, maar die blog het meer besoekers gehad tot en met vandag, as wat ons die hele vorige maand gehad het. Ons e-besoeke vir hierdie maand staan reeds 8573 sterk teenoor Meimaand se 1855 e-besoeke. 

Dankie vir al die getroue e-lesers en die positiewe kommentaar. Ons waardeer die kommentare. Dit gee 'n gesig aan Ons Huis se e-lesers. Inspirasiestories is duidelik 'n gunsteling. Lekker lees!

No comments:

Post a Comment