Die boer gaan see toe. Sy seuns bly tuis en pas die plaas op en sorg dat die boerdery loop.
Pa stuur ‘n telegram: 'Hoe gaan dit op die plaas?'
Seuns se telegram: 'Goed. Net baie warm. 40° in die skaduwee, Pa.'
Pa se telegram: 'Wat soek julle in die skaduwee?!!!!!'
No comments:
Post a Comment