Monday 5 August 2024

Bybelleesprogram: Lees vir 'n 100 dae - week 6 dag 1


Wees deel van hierdie Bybellees-UITDAGING:
- Miskien is dit nie toevallig dat hierdie uitdaging juis op hierdie tydstip van jou lewe kom nie
- ⁠Ervaar die verryking van gereelde Bybellees
- ⁠Hoor opnuut weer die Gees van die Here met jou persoonlik praat deur sy Woord
- ⁠100 Bybelgedeeltes wat jou ‘n goeie oorsig oor Bybel as geheel bied
- ⁠Lees 5 dae per week
- ⁠20 weke, dus 100 dae van lees
- ⁠Indien jy nog nie begin het nie, begin nóú deelneem aan die uitdaging. Aan die einde kan jy gedeeltes inhaal wat jy gemis het
- 100 ESSENSIËLE SKRIFGEDEELTES!

No comments:

Post a Comment