Friday 15 September 2023

83 000 e-kuiers


Hierdie maand se lesers kom van oor die wêreld. Dankie vir elkeen wat 'n vinnige e-draai by ons gemaak het. Onthou, julle is altyd welkom - stuur gedagtes, kommentaar en storietjies. Kom kuier gerus vir ons as julle 'n draai in Kimberley maak. Die Kimberliete is meer as welkom om tydig en ontydig by Ons Huis te kom inloer.  

Die lande word in volgorde van die hoeveelheid lesers vir hierdie maand genoem: Suid-Afrika, VSA, Duitsland, Frankryk, Switzerland, UK, Indië, Nigerië en Nederland.

Inwoners, deel gerus hierdie skakel met nuwe lesers, julle familie en kinders oorsee - dis altyd lekker om 'n bietjie Afrikaans te lees. 

Nuwe lesers: Klik HIER

No comments:

Post a Comment