'n Goeie paar jaar later terug by die huis neem die man sy kinders sirkus toe. Hy merk toe op dat een van die olifante waar hulle verbystap, die hele tyd na hom staar, amper asof hy hom herken.
Die man wonder, "Kan dit die olifant wees wat ek al daardie jare terug gehelp het?"
Hy besluit om van nader te gaan ondersoek stel, en met die olifant wat nog steeds na hom staar stap hy tot reg voor die olifant.
Hulle oë ontmoet. 'n Kyk van Ek ken jou, flits oor die olifant se gesig. Die olifant buk af en tel die man versigtig met sy slurp hoog in die lug op ...
EN GOOI HOM TOE HARD OP DIE GROND NEER EN TRAP HOM BITTER ONGELUKKIG
Blykbaar toe nie dieselfde olifant nie ...
No comments:
Post a Comment