Saturday, 31 January 2026

Saterdaglagmedisyne - 'n Alternatiewe manier (Deel 1)

Soek u nuwe maniere om stres te hanteer? Hier is vyf:

1. Bestuur werk toe in trurat.
2. Maak springmielies sonder om die deksel op te sit.
3. Wanneer iemand vir jou sê geniet die dag, sê dat jy ander planne het.
4. Wanneer jy 'n lys moet maak van dinge wat gedoen moet word, gebruik dinge wat jy reeds gedoen het.
5. Betaal jou elektrisiteitsrekening met 1c-stukke.

[Bron: Finansie & Tegniek, 2 Augustus 1996]