Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem.
Ons moet nie iets goeds doen sodat ons deur die mens vereer kan word nie. Ons linkerhand moet nie weet wat die regterhand doen nie. Laat ons eerder dink, hoe ons 'n seën vir ander kan wees, as hoe ons geseën kan word.
No comments:
Post a Comment