Monday 23 September 2024

Vandag se internetgebed vir jou: Dankie, Heer ...

Dankie, Liewe Heer ...
vir U onverdiende genade
vir U goedheid en guns 
vir U onverdiende vergifnis
vir U beskerming
vir U leiding
vir U vriendskap
vir U vrede
vir U ewige liefde
vir die feit dat U my Verlosser en Saligmaker is
Amen
 

No comments:

Post a Comment