Dokter aan pasiënt wat baie slegte rokershoes het en ooglopende tekens van te veel drank toon: Hoeveel sigarette rook jy per dag?
Pasient: So 40 dokter. Dokter:
Dink jy jy sal dit kan opstoot na 80 per dag?
Pasient (wat gemeen het hy gaan aangespreek word oor sy 40): Seker dokter, maar hoe dan so?
Dokter: Miskien val een van jou longe plat en dan is daar meer plek vir jou lewer![Nog genotjies HIER]
No comments:
Post a Comment