Dankie, Here, vir die oorvloed van talente en strome van seën. Hoe sou ek kon oorwin op my eie, maar U gee my u oorwinning daagliks. Ek sal al u werke doen, sodat u Naam verheerlik kan word. Ek weet dat hoe swakker ek is, hoe sterker is U, my Here, en my God. Amen.
No comments:
Post a Comment