ACVV Kimberley
cindy@acvv-kimberley.co.za
Administratiewe beampte benodig vir 'n halfdag betrekking.
Sluitingsdatum vir aansoeke is 26 Januarie 2022 om 16:00.
As u geen terugvoer teen Vrydag, 28 Januarie 2022, ontvang het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.
Moet goeie verwysings kan verskaf en voldoen aan die volgende vereistes:

• Uitstekende tikvermoë.• Die notulering en tik van notules.• Gedetailleerde verslae kan saamstel en tik onder druk.• Baie goed kan werk met Microsoft Word en Excel.• Goeie telefoonetiket en administratiewe vaardighede.• Goeie mensekennis en moet goed in ʼn span en onafhanklik kan funksioneer.• Moet eie inisiatief kan gebruik.• ‘n Polisieklaringsertifikaat gaan versoek word.• Moet onmiddellik beskikbaar wees.
NET kandidate wat aan bogenoemde vereistes voldoen, sal oorweeg word.
Geen FACEBOOK-aansoeke sal oorweeg word nie.
Stuur asb. aansoek per epos na cindy@acvv-kimberley.co.za
Sluitingsdatum vir aansoeke is 21 Januarie 2022 om 16:00.
As u geen terugvoer teen Vrydag 28 Januarie 2022 ontvang het nie, beskou u aansoek as onsuksesvol.

No comments:
Post a Comment