Sunday 6 October 2024

Ons is baie lief vir ouma, want ...


Ouma se glimlag spreek van omgee en van 'n positiewe uitkyk op die lewe.
Ouma sien waarde in dinge wat soveel ander mense miskyk.
Ouma het 'n hart van goud wat nooit iemand in nood kan wegwys nie.
Daarom sê ons dikwels 'n gebedjie van dankbaarheid
vir alles wat ouma doen en sê
wat ons lewens 'n gelukkiger, mooier plek maak.
Ouma is wonderlik en ons is baie lief vir ouma.

[Dankie, Anoniem, dat jy jou mooi ouma-gedagtes met ons deel.]

No comments:

Post a Comment