Wednesday, 14 August 2024
The Lord's Comma Child
Sometimes, Lord ... Sometimes life bumps one's straight-walk upside down. Just like that without you asking. Sometimes it is a crooked look or a crooked word, or a child's straight-being, or life's demands that are just too much and the time that just can never get to everything. Or disease. Or dead. And then one goes and lies like a comma in front of your feet ... Crooked bent, arms in front of the chest, and legs folded up to your heart.
I am your comma child, Lord. Sometimes I hop and dance through life. Sometimes I laugh from my stomach and spontaneously grab life between my fingers. Other times I walk like this at people and their words. And other times, Lord, I just curl up in a comma bundle at Your feet.
Thank you for never pushing your Comma children out of the way. Or turns around them don't walk. No, Lord. When you feel a Comma-child hesitant to your dress, you immediately stop, and bow with so much compassion and love and gentleness to your bundle of human. And if the Comma's prayer has touched up and gone, go and look for the Comma Child's eyes and heart for what needs to be said. And then you listen with your heart, right Lord?
Comma kids get hurt easily, Lord. But nobody knows about it. They cry inside, where no one can look or hurt. They laugh and live everyday as if it were their last. And tonight, when the sun is going to store his head, go lay them in a comma before your feet. And when they feel safe enough, they watch their insides out in front of you.
A Comma Child's inside is safe when you fold your hands gently. Comma children struggle to trust, Lord. They don't fold up like a comma for free, it's to protect them inside. But you know this, right Lord. Therefore stretch out your arms silently to the Comma creature, and carefully count her tightly against Your heart. There where she can feel Your sincere, safe love. There where it is not necessary to fold in a comma. There where she can take a deep breath and hear Your voice saying softly to her: "Come to Me ... I want to give you rest so much. ”
Thank you for never drawing a line through the life of a Comma Child, Lord. Thank you for knowing and understanding the hearts of your Comma Children ... Because Commas struggle to speak. And when the Comma learns that You are love and knows that Your arms are safe and that Your voice is soft, she slowly begins to lift her head and looks the world straight-in-the-eye.
Because the God of Comma Children is also her God. And He loves her. And that's enough for her, nê Here?

Tuesday, 13 August 2024
Lees, besin, besluit en skenk, asseblief!
Vanaf 29 Augustus tot Sondag, 1 September 2024 is die pannekoek- en vetkoekstalletjie aan die ACVV en ADASA (Alzheimers) Kimberley, by die jaarlikse Hartsfees te Yonder, toegeken. Dit is dus 4 dae wat die 2 organisasies vir fondsinsameling pannekoek en vetkoek verkoop.
Sonder u gewaardeerde hulp sal ons dit nie kan doen nie. Ons benodig bestanddele en vra asseblief vir hulp van u of u organisasie/besigheid. Hieronder is 'n lys van wat ons benodig:
* koekmeel - ten minste 20 kg
* suiker - ten minste 20 kg
* pypkaneel
* bakpoeier
* suurdeeg
* sout
* asyn
* olie - ons het redelik baie nodig vir die vetkoek bak
* eiers - hiervan het ons ook heelwat nodig
* maalvleis
* hoenderfilette
* mayonnaise
* blik of 2 "Spray & Cook"
* gevriesde gemengde groente om by die maalvleis te voeg
* verpakking
Ons as bestuur en personeel van die twee organisasies wil u byvoorbaat vir u gewaardeerde bydrae bedank.
Vriendelike groente.
Irma van As en Emsie Malan
(Bestuurders van ACVV Kimberley en ADASA Kimberley)
Kontak Irma by 053 842 1141 tydens kantoorure
Ons het jou hulp nodig!
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Jaarlikse Yonder Hartsfees: Die fees wat jou hart steel
Wanneer: 29 Augustus tot 1 September 2024
Waar: Malupark, Hendrik van der Bijlstraat, Kimdustria, Kimberley
Waarom: Omdat jou teenwoordigheid 'n verskil aan hulle maak vir wie fondse ingesamel word.
Labels:
ACVV,
ADASA,
Alzheimer's,
Dementia,
Fondsinsameling,
Hart,
Ouetehuis,
Yonder Hartsfees
Tips from Granny
* Nothing is more important than family.
* Always have cake or biscuits with tea.
* Nothing is ever as good as it seems.
* Nothing is ever as bad as it seems.
* You never get to make a first impression again. Dress properly.
* The dishes are not done until you wash the sink out as well.
* Add a little vodka to water for cut flowers. Will reduce bacteria on the stems.
* You know that you never learn anything new by opening your own mouth.
* Other people's opinion of you is not your business.
* If you’re cold, cover your kidneys.
* If you always do what you’ve always done, you’ll always get what you’ve always got.
* Rainbows always come out at the end of a storm, no matter how long it takes.

Monday, 12 August 2024
Bybelleesprogram: Lees vir 'n 100 dae - week 7 dag 1
- Miskien is dit nie toevallig dat hierdie uitdaging juis op hierdie tydstip van jou lewe kom nie.
- Ervaar die verryking van gereelde Bybellees.
- Hoor opnuut weer die Gees van die Here met jou persoonlik praat deur sy Woord.
- 100 Bybelgedeeltes wat jou ‘n goeie oorsig oor Bybel as geheel bied.
- Lees 5 dae per week.
- 20 weke, dus 100 dae van lees.
- Indien jy nog nie begin het nie, begin nóú deelneem aan die uitdaging. Aan die einde kan jy gedeeltes inhaal wat jy gemis het.
- 100 ESSENSIËLE SKRIFGEDEELTES!

Bybel,
Bybelleesprogram,
Lees,
Projek,
Samuel
'n Unieke geleentheid vir Kimberley - moenie dit deur jou vingers laat glip nie
| Ray Goddess |
| Mike Endicott |
en die inskrywingsvorms is by die kerkkantoor beskikbaar. Navrae kan aan ds. Ensie (079 522 9680) gerig word of kontak die kerkkantoor vir meer inligting.
Die Teach a Teacher-program word in verskillende dele van die wêreld aangebied en die suksesstatistiek spreek boekdele. In Handelinge 2 lees ons van die opgewondenheid onder die dissipels. Hoekom was hulle so opgewonde en kan ons vandag nog dieselfde opgewondenheid ervaar?
Sunday, 11 August 2024
Oomblik van stilte: 1 Tim. 3:16
En onteenseglik, die verborgenheid van die godsaligheid is groot: God is geopenbaar in die vlees, is geregverdig in die Gees, het verskyn aan engele, is verkondig onder die heidene, is geglo in die wêreld, is opgeneem in heerlikheid.
'n Mondvol in hierdie vers: Jy is vlees en Jesus wat vlees geword het, het nou sy woning in jou deur sy Gees geopenbaar. Die Woord, (Christus), is aan jou as heiden verkondig. Jou geloof in Christus is jou redding. Jesus wat opgeneem is in heerlikheid het ook aan jou 'n belofte gemaak dat Hy weer terugkom en jou kom haal dat jy saam met Hom kan wees, (in heerlikheid) Joh 14.
Dankie, my God en Vader, vir u genade oor my dat ek nie bekommerd hoef te wees nie want U berei 'n plek vir my en sal my kom haal om saam met U te wees ( Joh. 14). Christus is nou in my die hoop op heerlikheid (Kol. 1). Dankie dat U die engele stuur om my te dra en die klippe uit my pad te rol. Dankie dat U my geregverdig het deur die Gees. Ek sal oorwin deur die bloed van die Lam en deur die woord van my getuienis (Op. 12:11). Amen.
[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]

1 Timoteus,
Gebed,
Goedheid,
Oomblik van stilte,
Pieter Swanepoel
Saturday, 10 August 2024
Saterdaglagmedisyne: Ai, Ouma !!!!
Op die lang trip van Kaapstad af, raak die mense in die bus aan die slaap en vergeet van die ou tannie se versoek ...
Na 'n hele paar uur se ry met Johannesburg naby en Colesberg al ver agter, vra die ou tannie vir die busbestuurder: "My Kind, is ons nog nie by Colesberg nie?”
Die busbestuurder antwoord: "Eish Tannie, ons is al 'n hele paar ure verby Colesberg"
Die passasiers kry die tannie jammer en stem in dat die bus moet omdraai en die ouma Colesberg toe neem.
By Colesberg maak die busbestuurder die deur oop vir die ou tannie en sê: "Ons is nou by Colesberg, Ouma.”
Die ou tannie maak eenvoudig haar handsak oop en haal twee Panado-pilletjies uit en drink dit met water..
Toe glimlag sy en sê: "Dankie, my Kind, my dogter het gesê as ons by Colesberg kom moet ek twee pille drink. Ons kan nou maar weer ry.”
[Dankie, Valerie, vir hierdie juweel!]
Labels:
Busbestuurder,
Busrit,
Colesberg,
Kaapstad,
Ouma,
Pando,
Passasiers,
Valerie Kilian
Friday, 9 August 2024
Vrouedag: Watter tipe lekkergoed-mens is jy?
('n Heerlike leesstukkie vir al die vroue op Vrouedag - besluit self watter lekkergoed by jou persoonlikheid pas.)
So kry jy jou malvalekker-mense. Sag van binne en buite. Jou jellie-lekkergoed-mense en paaseier-mense val ook in hierdie kategorie. Hulle is egter die tipe lekker wat jy met ekstra versigtigheid hanteer. Los jy hulle in die Noord-Kaap son, raak hulle hard van buite, maar dalk nog effens sag van binne. Stel jy hulle te lank aan negatiewe elemente bloot, raak hulle binnekante uiteindelik ook hard. Amper oneetbaar.
Dan kry jy jou nikkerbal- en gekookte lekkers-mense. So hard van binne soos van buite. Onwrikbaar. Jy hou van hulle. Of jy hou nie van hulle nie. En visa versa. Hulle verrig die onmoontlike in moeilike tye. Hulle is wie hulle is en maak gewoonlik geen geheim daarvan nie. Mens wonder soms hoe hulle voorbereidingsproses moes wees om so hard aan die ander kant uit te kom.
Ons kry ook die wit-eier-mense. Jy het amper ‘n mes nodig om die buitenste dop te breek, maar dit is waar die hardheid ophou. Binne wag ‘n soet sjokoladelaag wat smelt in jou mond. Die geheim is om nie op te gee op hierdie mense nie. Al lyk dit op die oog af nie so nie, smag hulle daarna dat jy deur die klipharde dop breek en uitvind wat werklik in hulle binneste aangaan. Jy kry ook die teenoorgestelde – die sagte sjokoladelaag buite en ‘n harde neut aan die binnekant. Op die oog af sag, maar jy vind baie vinnig uit dat dit is waar die sagtheid ophou.
Natuurlik is daar jou sjokolade-mense. Mense wie jy opsoek wanneer jy troos nodig het. Dit is gewoonlik iemand na aan jou. Wanneer jy hulle in die Noord-Kaap son los, verloor hulle hulle vorm, maar nie hulle smaak nie. Gee jy hulle ‘n tydjie om af te koel, is hulle weer eetbaar.
Dan is daar die legio ander lekkergoed-mense. Die toffies en die suigstokkies. Die kougom en die sherbet. Die suurwurms en die sout-drop. Soos alles in die lewe moet ons versigtig wees om nie ‘n lekkergoed bloot op sy verpakking te beoordeel nie. Soms is dit die aangenaamste lekker wat uit die onopvallendste verpakking te voorskyn kom. Soms is daar die teleurstelling van ‘n ongelooflike verpakking met ‘n nie so smaaklike lekker daar binne nie.
Volgens my, wat al in vier provinsies gewoon het, is die mense van sentraal Suid-Afrika, maar veral die Noord-Kaap, my gunsteling lekkergoed-mense. Hulle gasvryheid en omgee in swaar tye oortref enige ander provinsie se lekkergoed-mense.
Almal van ons is uniek. Ons verskille maak die lewe interessant en ons vul mekaar aan, al voel dit nie altyd so nie.
Watter tipe lekkergoed-mens is jy?
[Karin Muller: Noordkaap 2014-04-22. Besoek gerus Netwerk24 (Noordkaap Bulletin) se gereelde rubrieke - daar is baie pitkos in hierdie rubrieke.]
Labels:
Karin Muller,
Lekkergoed,
Persoonlikheid,
Sjokolade,
Uniek,
Vrouedag,
Vrouemaand
Weekly message from the angels
it is strength and survivorship,
triumph over all kinds
of vicissitudes and disappointments,
trials and illnesses.
Thursday, 8 August 2024
Wednesday, 7 August 2024
Wie is my naaste?
Almal wat hulself as Christene beskou, weet dat Christus die wet van God vir ons saamgevat het in die dubbelgebod van die liefde. Hulle weet ook dat Christus daarin van ons vra om ons naaste lief te hê soos onsself. Dit word deur niemand ontken of bestry nie. Tog vind ons dikwels dat mense die betekenis van die gebod tot naasteliefde wil verskraal deur die begrip “naaste” op ’n bepaalde manier te kwalifiseer.
Agter die skynbaar teoretiese vraag: Wie is my naaste?, sit dus die onwil van die mens se sondige hart om ongekwalifiseerd die medemens as medemens te aanvaar en lief te hê. Dit laat Lukas ons duidelik sien in sy berig oor die gelykenis van die barmhartige Samaritaan (Lukas 10). Jesus het hierdie gelykenis vertel aan die wetsgeleerde wat “homself wou regverdig”, dit is: wat sy gebrek aan liefde teenoor alle mense wat rondom hom op sy goedheid aanspraak maak, wou goedpraat deur ’n strydvraag op te werp oor die probleem wie dan nou eintlik sy naaste sou wees. In die gelykenis van die barmhartige Samaritaan toon Jesus aan dat dit in die gebod tot naasteliefde nie om ’n teoretiese bepaalde en afgebakende naaste gaan nie. Die naaste is die man wat in die praktiese lewensituasies op my weg kom en vanweë sy nood eenvoudig my naaste is, net soos ek deur my vermoë om hom te help, sy naaste is. Hier is geen grense te trek wat my liefdeloosheid kan verontskuldig nie.
In sy gelykenis draai Jesus die vraag van die wetsgeleerde om. In plaas daarvan dat hy ’n antwoord gee op die vraag wie my naaste is, formuleer hy die vraag anders, naamlik: wie se naaste is ek? In die gelykenis betoon die Samaritaan homself die naaste van die arme verwonde mens langs die pad, in teenstelling met die priester en die Leviet wat wel die naaste se nood sien, maar daaroor uit die weg gaan.Wie hieruit sou wil aflei dat ’n mens se naaste dus diegene is wat goed aan jou doen, sodat jy slegs hulle moet liefhê, het geen begrip van wat Jesus wil sê nie. So ’n opvatting is in elk geval vierkant in
stryd met wat Jesus in Matteus 5:43 – en verder – leer, waar Hy selfs ons vyande tot ons naaste verklaar. Jesus wys juis daarop dat ons nie net dié moet liefhê wat ons liefhet of goed moet doen aan dié wat eerste aan ons goed doen nie, maar dat ons kinders van ons Hemelse Vader moet wees wat sy son laat opgaan oor goeies en slegtes.
Die gevolg is dat hulle nie alle mense as hulle naastes wil beskou nie en hulself ontslae ag van die gebod tot liefde teenoor diegene wat deur omskrywing van die naaste uitgesluit word.

Nee, wat Jesus in die gelykenis wil sê is dat ’n mens deur jou praktiese optrede liefde moet betoon aan
elkeen wat daarvoor in aanmerking kom, omdat hy deur God op jou weg geplaas word. Geen enkele spitsvondige redenasie kan ons ontslaan van die verantwoordelikheid wat ons vir elke ander mens langs die weg het nie.
[Uit Die Burger, 30 Januarie 1982]

Barmhartigheid,
Gelykenis,
Medemens,
Naaste,
Samaritaan
Subscribe to:
Posts (Atom)