Friday, 19 September 2025
Thursday, 18 September 2025
Kimberley goes PURPLE for dementia awareness
"Caregivers, you are not alone!"
Can you share details about major ongoing projects or initiatives?
* During Purple parkrun in September, participants wear purple for the Run for Dementia at the Rooifontein game farm next to Kimberley.
* A WhatsApp support group is available for those affected by dementia. In-person meetings occur monthly at the Belgrave Lodge and quarterly at the Acacia Retirement Village, offering a safe space to share experiences and gather information.
* Monthly activities for the elderly is held at Belgrave Lodge, which include games, sing-along, chair exercises, and fun-filled social engagement.
* Monthly activities for the elderly is held at Belgrave Lodge, which include games, sing-along, chair exercises, and fun-filled social engagement.
Currently, more than 55 million people all over the world have dementia, with nearly 10 million new cases reported annually, with over 60% of these living in low and middle-income countries.
Wednesday, 17 September 2025
Hartsake oor 'n koppie tee: As jy fout soek, sal jy fout vind ...
... maar as jy kyk om die mooi te sien, sal die detail van God skepping en die noukeurigheid waarmee Hy werk, jou meer en meer verras in die mees gewone ontmoetings,
plekke en prentjies langs jou pad ...
Al wat ons moet doen, is om die mooi in die lewe raak te sien.
Al wat ons moet doen, is om die mooi in die lewe raak te sien.
Dit sal ons lewenskwaliteit verbeter!
Tuesday, 16 September 2025
Friday, 12 September 2025
A Man and A Dog and Heaven
A man and his dog were walking along a road. The man was enjoying the scenery, when it suddenly occurred to him that he was dead.
He remembered dying, and that the dog walking beside him had been dead for years. He wondered where the road was leading them.
After a while, they came to a high, white stone wall along one side of the road. It looked like fine marble. At the top of a long hill, it was broken by a tall arch that glowed in the sunlight.
Would you happen to have some water?' the man asked.
Of course, sir. Come right in, and I'll have some ice water brought right up'.
The man gestured, and the gate began to open.
'Can my friend,' gesturing toward his dog, 'come in, too?' the traveler asked.
'I'm sorry, sir, but we don't accept pets.'
The man thought a moment and then turned back toward the road and continued the way he had been going with his dog.
After another long walk, and at the top of another long hill, he came to a dirt road leading through a farm gate that looked as if it had never been closed. There was no fence. As he approached the gate, he saw a man inside, leaning against a tree and reading a book.
'Excuse me!' he called to the man. 'Do you have any water?'
'Yeah, sure, there's a pump over there, come on in..'
'How about my friend here?' the traveler gestured to the dog.
There should be a bowl by the pump.'
They went through the gate, and sure enough, there was an old-fashioned hand pump with a bowl beside it.
The traveler filled the water bowl and took a long drink himself, then he gave some to the dog.
When they were full, he and the dog walked back toward the man who was standing by the tree.
'What do you call this place?' the traveler asked.
This is Heaven,' he answered.
'Well, that's confusing,' the traveler said. 'The man down the road said that was Heaven, too.'
'Oh, you mean the place with the gold street and pearly gates? Nope. That's hell.'
'Doesn't it make you mad for them to use your name like that?'
'No, we're just happy that they screen out the folks who would leave their best friends behind.

When he was standing before it he saw a magnificent gate in the arch that looked like mother-of-pearl, and the street that led to the gate
looked like pure gold. He and the dog walked toward the gate, and as he got closer, he saw a man at a desk to one side.
When he was close enough, he called out, 'Excuse me, where are we?'
Would you happen to have some water?' the man asked.
Of course, sir. Come right in, and I'll have some ice water brought right up'.
The man gestured, and the gate began to open.
'Can my friend,' gesturing toward his dog, 'come in, too?' the traveler asked.
'I'm sorry, sir, but we don't accept pets.'
The man thought a moment and then turned back toward the road and continued the way he had been going with his dog.
After another long walk, and at the top of another long hill, he came to a dirt road leading through a farm gate that looked as if it had never been closed. There was no fence. As he approached the gate, he saw a man inside, leaning against a tree and reading a book.
'Excuse me!' he called to the man. 'Do you have any water?'
'Yeah, sure, there's a pump over there, come on in..'
'How about my friend here?' the traveler gestured to the dog.
There should be a bowl by the pump.'
They went through the gate, and sure enough, there was an old-fashioned hand pump with a bowl beside it.
The traveler filled the water bowl and took a long drink himself, then he gave some to the dog.
When they were full, he and the dog walked back toward the man who was standing by the tree.
'What do you call this place?' the traveler asked.
This is Heaven,' he answered.
'Well, that's confusing,' the traveler said. 'The man down the road said that was Heaven, too.'
'Oh, you mean the place with the gold street and pearly gates? Nope. That's hell.'
'Doesn't it make you mad for them to use your name like that?'
'No, we're just happy that they screen out the folks who would leave their best friends behind.
Thursday, 11 September 2025
Ouma se wenk: Mense dra by tot superkieme
Washington - Mense wat nie die volle kursus antibiotika gebruik wat aan hulle voorgeskryf is nie, dra by tot die vorming van sogenaamde superkieme - bakterieë wat weerstand ontwikkel teen die behandeling.
Só sê Amerikaanse dokters, nadat 'n Gallup-peiling wat deur die Amerikaanse Longvereniging laat doen is, getoon het dat meer as die helfte van respondente ophou om antibiotika te gebruik wanneer hulle gesond voel.
Indien pasiënte nie die volledige kursus antibiotika gebruik nie, of kleiner dosisse gebruik, word net die swakste bakterieë doodgemaak. Die res oorleef, en bou weerstand op teen die medisyne, het dokters luidens USA Roday gesê. - Sapa.
(My dokter beklemtoon altyd dat ek my kursus antibiotika moet voltooi. Ek plaas 'n koerantberiggie waarop ek afgekom het om die dokters se opdrag te onderstreep. Luister maar na jou dokter - hulle weet altyd die beste.)
Wednesday, 10 September 2025
Hartsake oor 'n koppie tee: Lewe een dag op ‘n slag
God het Sy hand op die rat
en Sy oog op die verste draai in die pad.
Daar is twee dae in elke week
Daar is twee dae in elke week
waaroor ons ons nie behoort te bekommer nie.
Die een is gister, met al sy foute en kwellings,
sy versuim en kwale, sy flaters en seerkry.
Gister is verewig verby.
Dit is buite ons beheer.
Al die geld in die wêreld kan gister
nie na ons terugbring nie.
Ons kan niks wat ons gister gedoen het,
ongedaan maak nie.
Ons kan nie ‘n enkele woord wat ons gister kwytgeraak het,
nou weer terugtrek nie.
Gister is verby.
Vir ewig verby.
Die ander dag waaroor ons ons nie hoef te bekommer nie,
Die ander dag waaroor ons ons nie hoef te bekommer nie,
is môre met al sy moontlikhede,
al sy laste en groot belofte
en swak prestasies.
Môre is buite ons onmiddellike beheer.
Môre sal die son stralend
of agter ‘n bank wolke opkom.
Bekommer jou nie oor môre nie,
want môre bring sy eie bekommernis of vreugde.
Dan bly daar nog ‘n dag oor -
Vandag ...
Dis wanneer ons die laste en seer van gister afgooi,
en die vrese en bekommernis van môre afgooi,
na God uitreik en sê: " Here, hier is ek, sondaarmens. Heel my,"
dan het ons genoeg krag vir vandag.
Dan sien ons kans om vandag voluit te leef.
Dis nie die doen en late van vandag
wat ‘n mens oor die afgrond dryf nie,
dis die bitterheid, onvergewengesindheid, seer
en laste van gister, wat ons alweer oordra na môre.
Lewe een dag op ‘n slag,
dis die bitterheid, onvergewengesindheid, seer
en laste van gister, wat ons alweer oordra na môre.
Lewe een dag op ‘n slag,
dan lewe jy vandag.
[Geleen]
Tuesday, 9 September 2025
Monday, 8 September 2025
Vandag se internetgebed vir jou: My genade is vir jou genoeg
Dankie, liefdevolle Heer, dat ons kan weet dat ons altyd in u gedagtes en in u Vaderhart is. Dankie vir die wete dat U vir ons almal ewe lief het en dat nie één van ons belangriker is as die ander nie. Dankie, Vader, dat ons die SEKER wete kan hê dat U ons liefhet met 'n ongelooflike liefde. Dankie dat ons ook vir mekaar kan bid. Gaan vandag met élkeen wat hierdie gebed lees. Vou hulle toe met u liefde, sodat hulle u warmte kan voel in 'n wêreld wat dalk sy koue kant na hulle toe gedraai het. Gaan met elkeen wat siek, alleen of hartseer en in pyn verkeer, fisies of geestelik. Droog hulle trane af en troos hulle soos Ú alleen kan troos, omdat U ook hartseer en verwerping ken. In JESUS kosbare Naam bid ek dit. AMEN
My krag kom juis tot volle werking wanneer jy swak is.
[2 Kor. 12:9]
Sunday, 7 September 2025
Oomblik van stilte: Lukas 10:33-35
Maar ‘n sekere Samaritaan wat op reis was, het op hom afgekom; en toe hy hom sien, het hy innig jammer gevoel,
en na hom gegaan, sy wonde verbind en olie en wyn daarop gegooi. Hy het hom toe op sy eie pakdier gehelp en hom na ‘n herberg geneem en vir hom gesorg.
En toe hy die volgende môre weggaan, haal hy twee pennings uit en gee dit aan die eienaar van die herberg en sê vir hom: Sorg vir hom, en enige onkoste wat jy nog meer mag hê, sal ek jou betaal as ek terugkom. Lukas(10:33-35)
Die barmhartige Samaritaan het jammer gevoel vir hierdie man - sy gevoelens het positief gewerk en hy het daarvolgens gehandel. Kind van God , die Here het ons emosies gegee waarvolgens ons ook moet handel. Die regte dinge moet doen. Die barmhartige Samaritaan het gehandel volgens emosies. Hy het jammer gevoel. Jou emosies is ook God se instrument! Hy was in daardie oomblik 'n helper, 'n versorger, 'n herberg vir sy naaste. Kom ons elkeen leef Jesus se GESINDHEID uit en reageer op die barmhartigheid binne ons.
Here my God, skep in my 'n hart vol barmhartigheid! Help my om my naaste in nood raak te sien. Help my om positief te reageer op my gevoelens. In Jesus kosbare naam. Amen.

[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]
Saturday, 6 September 2025
Saterdaglagmedisyne - Koos van der Merwe se beurt
Dankie vir al die Koos-grappe wat ingestuur is - geniet dit - dalk is daar 'n Koos ook in hierdie aftreeoord.
* Koos kry werk as 'n lewensredder in Durban.
Na sy eerste dag as lewensredder, kom Koos heel tevrede by die huis aan.
Koos aan sy vrou: "Weet jy, die mense wat hier in die see swem, is baie vriendelik. Nie minder as sewe mense het entoesiasties vir my gewaai nie."
* Koos het jare terug as bevelvoerder vir die weermag gewerk. Hy is met 'n groep manne vir 'n oorlewingskursus die woestyn in. Eendag roep hy die manne bymekaar.
Koos: "Ek het goeie én slegte nuus. Die slegte nuus is dat ons kos op is en dat ons van nou af op sand sal moet oorleef. Die goeie nuus is dat daar genoeg sand vir ons almal is."
* Koos het na 'n onsuksesvolle en uiters kort loopbaan as lewensredder by die polisie aangesluit. Die polisie versprei vier foto's van 'n gevaarlike misdadiger. Een foto van voor, een van agter, een van links en een van regs. Die stasiebevelvoerder gee vir Koos die 4 foto's van die misdadiger en reken by homself dat hierdie 'n feitlik onuitvoerbare opdrag vir 'n nuweling is. Maar dit is 'n goeie opdrag om te sien of Koos wel geskik is vir hierdie pos.
'n Paar uur later kry die hoof van die moord-en-roofafdeling die volgende faks: Het die foto's ontvang. Al vier is in hegtenis geneem - sersant Koos van der Merwe.
Friday, 5 September 2025
Poem: A Part of Me Died
It didn’t kill me, but something changed,
A piece of me lost, forever estranged.
I walked away, yet not the same,
A shadowed soul, a quiet flame.
That day took part of who I was,
Left me searching, without cause.
I carry on, but feel the void,
A heart once whole, now destroyed.
It didn’t end me, but I’m not whole -
An echo remains, deep in my soul.
I’m here, I breathe, but truth denied -
A part of me, that day, quietly died.
A piece of me lost, forever estranged.
I walked away, yet not the same,
A shadowed soul, a quiet flame.
That day took part of who I was,
Left me searching, without cause.
I carry on, but feel the void,
A heart once whole, now destroyed.
It didn’t end me, but I’m not whole -
An echo remains, deep in my soul.
I’m here, I breathe, but truth denied -
A part of me, that day, quietly died.
Thursday, 4 September 2025
Ouma se wenke: Vlekke
* Koppies: Week die vlek in 'n eetlepel sout en een koppie water. Nat sout verwyder die vlekke van koppies en pierings. Week koffiebekers oornag in 'n bleikmiddel om van vlekke ontslae te raak.
* Marmervlekke: Om vlekke uit marmer te haal strooi jy fyn boraks op. Was dit na 'n paar minute af met warm water.
* Bloed: As die bloed reeds droog is, week in koue soutwater (een eetlepel sout per liter water).
* Mielieblom kan bloedvlekke verwyder. Spoel die vlek in koue water, vryf dan klam mielieblom in. Plaas die item in die son.
* Om bloedvlekke uit te kry – week goed in parrafien en dan weer in koue water.
* Sodawater of wit asyn haal gewoonlik bloedvlekke uit matte uit.
* Week bloedvlek in koue water indien moontlik voordat die bloed droog is - en was daarna met seep in koue water.
Wednesday, 3 September 2025
Sekretaressedag
Groot waardering vir julle harde, eerbare en omgeewerk. Ons is baie dankbaar vir die groot rol wat elke administratiewe beampte op 'n daaglikse basis speel en om te help om van hierdie ouetehuis 'n suksesvolle instansie te kan maak.
Hartsake oor 'n koppie tee: Onthou die ses geheime van geluk
1. Maak jou hart skoon van haat.
2. Werp al jou bekommernis op Hom, want Hy sorg vir jou.
3. Leef eenvoudig.
4. Gee meer.
5. Verwag minder
2. Werp al jou bekommernis op Hom, want Hy sorg vir jou.
3. Leef eenvoudig.
4. Gee meer.
5. Verwag minder
6. Geniet elke dag ten volle - in Jesus-liefde.
Gebed: O Here, U is so getrou. Van die dag van my geboorte af, kyk U na my. Alles wat ek het, het ek van U ontvang, en dit is ontelbaar! Ek sien, hoor, kan dink en redeneer, gesels en lag. En as daar 'n traan is, is U daar om te troos. U is groot en magtig. Here, U is my lewe, U sorg vir my. U het die aarde gemaak en alles daarop en 'n pragtige deel is vir my afgemeet. Dankie Vader, elke dag is vol van U genade; en dit is alles onverdiend. Bly by my, o Heer - nou en altyd. Amen.

Tuesday, 2 September 2025
Monday, 1 September 2025
Vandag se internetgebed vir jou: Mag U liefde die vingerafdruk wees wat ek nalaat
Leer my, God van Liefde, om U so te dien dat ek sal gee sonder om die prys te bereken; sal liefhè sonder om te vrees; sal dien sonder 'n gedagte aan beloning. Mag U liefde die vingerafdruk wees wat ek nalaat op elke lewe wat my pad kruis. En dankie dat ek hierdie gebed kan deel met so 'n spesiale leser soos die èèn wat nou hierdie boodskap lees ... Seën haar of hom en omvou hulle met U liefde én vrede. Mag die HERE jou in die palm van SY hand dra en jou ryklik seën! Amen!
Sunday, 31 August 2025
Oomblik van stilte: Luk: 8:50
Ons "sien is ons glo;" dit is egter nie geloof nie.
Heb. 11:1 Die geloof dan is 'n VASTE VERTROUE op die dinge wat ons hoop, 'n BEWYS van die dinge wat ons nie sien nie.
Heb. 11:8. Deur die geloof dan het Abraham, toe hy geroep is weggetrek ... sonder om te weet waar hy sou kom.
Here, laat ek vandag my mate van geloof opvul deur U te vertrou, vir die toekoms en al my planne. Ek wil opkyk na U en nie na my verwoestende omstandighede nie. Ek gee aan U al die eer en heerlikheid, met die wete dat U altyd getrou bly aan u woord. U is die waarmaker van u woord. Prys U grote Naam. Amen.
[Aangestuur deur Pieter Swanepoel]
Labels:
Gebed,
Goedheid,
Lukas,
Mossiestilte,
Oomblik van stilte,
Pieter Swanepoel
Subscribe to:
Posts (Atom)