Thursday, 20 June 2019
Wednesday, 19 June 2019
Monday, 17 June 2019
Sunday, 16 June 2019
Friday, 14 June 2019
n Groot-uit-die-hart-dankie vir omgeeharte
Laerskool Eureka se leerders bring 'n blombesoek aan Ons Huis. Nie net het hulle die inwoners met heerlike eetgoed bederf nie, maar Kersfees het inderdaad vroeg gekom. Hulle het 'n plat skerm TV-stel, 'n DVD-speler, linne en 'n elektroniese Bybel geskenk. Dankie dat julle ons inwoners na waarde skat. Julle moet die vakansie geniet en onthou: Julle is altyd welkom by Ons Huis!! Nog foto's hier.Thursday, 13 June 2019
Raak betrokke!
Voel u gereed om as
vrywilliger werker u hulp aan te bied? Ons Huis het u hulp dringend nodig!
HOE KAN EK
HELP?
Help verswaktes om te eet.
Kom gesels en kuier saam met ‘n inwoner.
Kom lees en bid vir die inwoners.
Kom hou huisgodsdiens.
Organiseer/help met/ondersteun fondsinsamelingsfunksies.
Borg ‘n inwoner t.o.v. versorgingstekorte/toiletbenodigdhede.
Bring gebruikte klere vir ons klerewinkel.
Bring heerlike tuisgebak vir ons teetyd.
Lewer kommentaar (voorstelle & kritiek) ter verbetering
van die diens aan die inwoners.
(Dit is altyd welkom - dit verseker dat ons die beste diens kan lewer.)
Bid vir Ons Huis se inwoners en personeel.
Labels:
Betrokkenheid,
Fondsinsameling,
Vrywilligers
Wednesday, 12 June 2019
Tuesday, 11 June 2019
Monday, 10 June 2019
Sunday, 9 June 2019
Waaroor gaan die lewe nou eintlik?
Weet julle toe ek vanoggend wakker word, toe vra ek myself die vraag: "Wat is die nut?"
Waaroor gaan die lewe nou eintlik? Is dit nog alles die moeite werd?
Toe tref dit my: Die antwoord lê reg daar om my in my eie kamer!
Die waaier sê: "Be cool!"
Die plafon sê: "Mik hoog!"
Die venster sê: "Kyk na die wêreld daar buite."
Die horlosie voor my bed sê: "Elke minuut van jou lewe is só kosbaar."
Die kombers sê: "Soos God belowe in Sy Woord, het Hy jou laasnag beskerm."
Die spieël sê: "Jy is uniek in God se oë."
Die kalender sê: "Vandag is die eerste dag van die res van jou lewe!"
Die deur sê: "Druk hard om jou doel te bereik!"
Die mat sê: "Gaan af op jou knieë en dank God vir 'n nuwe dag!!"
[Dankie, Johann Genis wat hierdie gedagte met ons gedeel het.]

Saturday, 8 June 2019
Friday, 7 June 2019
Thursday, 6 June 2019
Wêreldbreidag ...
Vandag is die dag om hierdie baie skaars vaardigheid te beoefen en sommer iets vir die kleinkinders te brei.
Wednesday, 5 June 2019
Tuesday, 4 June 2019
Vandag is drukkiedag vir katte ...
In die tuine en tuinpaadjies van Ons Huis wandel die viervoetiges en lê dikwels uitgestrek in die roosbedding, besig om hulle te verlekker in die warm sonstrale van die winterson.
Skraap een van die gemeenskaplike vriendjies nader en gee hom sommer 'n ekstra drukkie, net omdat hy met sy katpootjies liefde van mens tot mens uitdeel.
Skraap een van die gemeenskaplike vriendjies nader en gee hom sommer 'n ekstra drukkie, net omdat hy met sy katpootjies liefde van mens tot mens uitdeel.
Hug Your Cat Day ...
Cat lovers can really get into this day. If you're a cat lover, you can really appreciate the warm, cozy feeling you get when you curl up on a couch or chair, and hug your cat. The only problem is, your cat will most likely only allow a brief hug before sauntering away. If your cat is a true hugger, count your blessings.
Dog lovers ... sorry, but hugging your dog will not suffice. If you are going to be "into" this day, you simply must hug a cat ... your cat.
You don't have a cat? You can correct this today. The month of June is "Adopt a Cat Month".
Monday, 3 June 2019
Sunday, 2 June 2019
Saturday, 1 June 2019
Subscribe to:
Posts (Atom)