O Here, en my God, U alleen moet in my tempel bly. Ek wil nie ander Gode in my tempel hê nie. Ek wil niks onheiligs dra deur my tempel nie. U alleen wil ek aanbid en my tempel moet met die Heilige Gees gevul wees, 'n aangename geur vir die Vader. Amen.
No comments:
Post a Comment