Die engele was Saterdag gewapen met versiersuiker en allerhande soetighede sodat die inwoners hul kolwyntjies na hartelus kon versier. Daarna is die tee nadergetrek en al geselsende is die kunstig versierde kolwyntjies aan die tong-tippie-toets onderwerp.
Dankie, Ons Huis-engele, vir 'n lekker kuier rondom die teetafel, die heerlike geselsies en die liefde wat ons van julle ontvang. Ons waardeer julle uit ons hart en sien uit na 'n volgende kuier!
Foto's: Millie Mouton



No comments:
Post a Comment