Dit is die meeste van die tyd 'n erger maatstaf.
Hy sien wat niemand anders sien nie en toets wat in jou gedagtes en emosies aangaan.
Hy sien wat niemand anders sien nie en toets wat in jou gedagtes en emosies aangaan.
Daardie rou, rowwe jy wat nêrens kan wegkruip nie.
Die mens wat tantrums gooi;
wat in sy hart moord pleeg,
wat oordeel,
wat haat,
wat vloek
en skree
wanneer geen mens in die omtrek is nie.
Soms is die uiterlike mooier
Soms is die uiterlike mooier
en meer aanneemlik
met al sy valsheid
as die waarheid
wat in jou hart heers.
wat in jou hart heers.
No comments:
Post a Comment