Sunday, 7 July 2019
FROM ANGUS BUCHAN ...
Heavenly Father, in the Name of Jesus, we bind the spirit of the antichrist and the spirit of hatred between Black and White South Africans. We break every spirit of racial hatred in the mighty Name of Jesus! We free the South African people from hatred, unforgiveness, and murder in Jesus' Name! Release them from this bondage Lord. Spirit of unforgiveness, we bind you and break your hold over the nation in Jesus Name. We forbid u to harm any race group. Satan, We nullify your evil works in the Name of Jesus! We declare that all authority is given to Jesus in Heaven and on earth! Jesus is Lord in South Africa ! Every knee shall bow to the name of Jesus! Every power of darkness has to bow to Jesus! We ask dear Lord Jesus, that you cover and protect every innocent citizen in SA from the wiles of the devil. Cover them with your precious Blood. In Jesus mighty Name, Amen!
Saturday, 6 July 2019
Friday, 5 July 2019
Thursday, 4 July 2019
Wednesday, 3 July 2019
Winterhoop
Hierdie winter het in hoofletters op ons toegesak. Daarom wil ons aan die Winterhoopprojek so baie dankie sê vir die ongelooflike werk wat hulle doen. Aan elkeen wat bygedra het om Winterhoop se arms te versterk, dit gaan glad nie ongesiens verby nie. Nog foto's hier te sien.
Tuesday, 2 July 2019
Monday, 1 July 2019
Sunday, 30 June 2019
Ons Huis: Onthou jy nog?
Kan JY nog onthou? Man daar was geen lekkerder gevoel as jy daai trekkerige deuntjie doer in die verte hoor nie "'n Groot pienk en wit een met 'n flake, asseblief!"
"Walls ice cream was the best!" Ronwyn Geere
"There used to be one at Sedgefield Mouth parking lot" Margie Ball
"Over here in NZ 'Mr Whippy' is a
common sight on the beaches during summer." Kareen Ann Muller Potgieter
"Ons het nou nog een wat hier op en af ry
sommige sondae en roomys verkoop." Annatjie K Joubert
"Die een wat elke dag nog dieselfde deuntjie voor my deur verby dreun is net groen nie pienk nie." Flip Minnaar
Kyk ook hier vir nog foto's.
Bron: Nog heerlike onthou-jy-nogs!
Saturday, 29 June 2019
Friday, 28 June 2019
Raak betrokke en reik uit
Ons Huis benodig die volgende:
Elektriese skeermesse
Ensure-aanmaakkoeldrank
Handskoene en urinestokkies
Klere vir die klerewinkel
KOMBERSE vir die winter
Kuiers oor 'n koppie tee
Lakens en "linen savers"
Tuinmeubels vir die onderdakstoepe.
Toiletware
Wol vir ons wolklublede
U kan ook ‘n donasie maak om genoemde items te koop.
Thursday, 27 June 2019
Wednesday, 26 June 2019
Tuesday, 25 June 2019
Vadersdagbederf ...
Baie dankie aan Helping Hand Care wat die inwoners kom bederf het vir Vadersdag. Die inwoners van Ons Huis het dit so geniet en sou nie omgegee het as elke Sondag Vadersdag was nie.
Labels:
Father's Day,
Grandpa,
Helping Hand Care,
Vadersdag
Monday, 24 June 2019
Gaan groen en plant 'n boom!
Dit is belangrik dat hierdie gedagte reeds vroeg in die kindergemoedere moet wortel skiet.
Sunday, 23 June 2019
Saturday, 22 June 2019
Warm wintervakansiewense!
Ons Huis se inwoners geniet julle groot geskenke elke dag - vir ons voel dit soos vakansie. Ons hoop dat elkeen van julle by Laerskool Eureka 'n heerlike warm wintervakansie het. Julle is meer as welkom om vir ons te kom kuier! Nog foto's hier.
Friday, 21 June 2019
Subscribe to:
Posts (Atom)


















