* Moenie voor die hand liggende wagwoorde kies nie. Die eerste wagwoorde wat diewe sal probeer, is dié soos 1234567890 of iets soortgelyks.
* Wees lukraak. Moenie jou naam gebruik nie en probeer dit vermy om regte woorde te gebruik.
* Spel woorde verkeerd. As jou password “ek haat geel” is, vervang sommige letters deur syfers en simbole soos “3k haa7 g331”.
* Hou dit lank. Hoe langer die wagwoord, hoe moeiliker is dit om te ontsyfer.
* Gebruik ’n geheuerympie. Dink ’n sin uit soos “My gunstelingdier is ’n kat” en gebruik die eerste letter van elke woord as jou wagwoord. (“mgdink” in die voorbeeld.)
* Gebruik altyd sterk wagwoorde.
No comments:
Post a Comment