* Moenie eet of drink (veral nie alkohol) voor slaaptyd nie.
* Moenie jou foon of tablet op die bedkassie sit nie, aangesien die foon se liggie jou aandag kan aflei en jou slaap kan versteur.
* Plaas die alarm weg van jou bed, sodat jy sal moet opstaan en dit nie sommer net kan snooze nie.
* Drink ’n glas water, aangesien jy dalk gedurende die nag kan sweet.
* Eet ’n lekker, maar gesonde ontbyt om die nodige energie op te bou.
* Kry ’n bietjie oefening in, selfs net joga vir ’n paar minute, om jou aan die gang te kry.
* Probeer om uitmergelende take vir later soggens of voor die middag te beplan.
No comments:
Post a Comment