Ons deel in die leesvreugde van die lesers van die Tuinroete, Hessequa en die Karoo. Ons klomp hier in die NK geniet Klaas Niemandt se hartstories wat in die Graaff-Reinet Advertiser verskyn.
Klik HIER as jy wil weet wat die verskil tussen 'n skurwejantjie en 'n krokodil is.
No comments:
Post a Comment