Saturday 28 March 2020

Covid-19-oordenking 2

Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente gaan elke aand tydens die Covid-19-inperking 'n oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Klik op die skakel hieronder en druk dan op die "play"-driehoekie aan die onderkant van die wit "OneDrive"-skerm. Die klanklêer kan ook speel, sonder dat die App (wat geadverteer word) afgelaai word.

Dutoitspan-seënwense.

Oordenking 28 Maart 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die diens te aktiveer)

No comments:

Post a Comment