Sunday 29 March 2020

Covid-19-erediens

Ds. Ensie Enslin op die kansel in
Dutoitspan-gemeente
Vandag plaas ons ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente se oggenderediens wat hy tydens die Covid-19-inperking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur sodat dit op Ons Huis se blog geplaas kan word.

Klik op die skakel hieronder en druk dan op die "play"-driehoekie aan die onderkant van die wit "OneDrive"-skerm. Die klanklêer kan speel, sonder dat die App (wat geadverteer word) afgelaai word.

Dutoitspan-seënwense.

Kerkdiens 29 Maart 2020 (Druk op die woord "Kerkdiens" om die boodskap van ds. Enslin te aktiveer)

No comments:

Post a Comment