Saturday 28 March 2020

Covid-19-oordenking 1

27 Maart 2020
Ds. Ensie Enslin van Dutoitspan-gemeente gaan elke aand tydens die Covid-19-inperking 'n oordenking lewer. Dit word deur Elsa Minne aangestuur.

Klik op die skakel hieronder en druk dan op die "play"-driehoekie aan die onderkant van die wit "OneDrive"-skerm. Die klanklêer kan ook speel, sonder dat die App (wat geadverteer word) afgelaai word.

Dutoitspan-seënwense.

Oordenking 27 Maart 2020 (Druk op die woord "oordenking" om die diens te aktiveer)

No comments:

Post a Comment