1. Voltooi jou inkomstebelastingopgawe in Romeinse syfers.
2. Staar na mense deur 'n vurk en berbeel jou hulle is almal in die tronk.
3. Stuur jou dokter 'n rekening vir die tyd wat jy in sy ontvangskamer moes wag.
4. Skryf 'n kortverhaal deur alfabetsop te gebruik.
5. Sing vir jou troeteldiere 'n aria uit Giuseppe Verdi se Rigoletto.
[Bron: Finansie & Tegniek, 2 Augustus 1996]

No comments:
Post a Comment