Ons Huis Kimberley
Reik uit en maak 'n verskil daar waar jy is!!
Wednesday, 4 February 2026
Hartsake oor 'n koppie tee: Jou talente is daar vir 'n rede
Moenie jou talente wegsteek nie!
Jy is daarmee geseën om ander te dien,
om vir ander
‘n lig te wees,
om ander te bemoedig.
Gebruik altyd jou talente
na die beste
van jou vermoë.
Moet dit nooit onder die maatemmer wegsteek nie.
Newer Post
Older Post
Home