Thursday, 13 September 2018
Wednesday, 12 September 2018
Tuesday, 11 September 2018
Monday, 10 September 2018
'n Fotoblik op Jannie en Kevin se DUET ...
Die baie bekende Jannie Moolman en Kevin Leo het op 1 September 2018 by Taberna Dei in Kimberley opgetree. Die fondse het vir Ons Huis gegaan. 'n Uit-die-hart-uit-dankie aan elkeen wat die konsert bygewoon het, asook diegene wat verantwoordelik was vir die reëlings. Elkeen van julle het bygedra tot die sukses van dié aand. Gaan loer gerus op die ACVV FB vir nog 144 foto'tjies.
Labels:
Fondsinsameling,
Jannie Moolman,
Kevin Leo,
Raedun Malherbe
Sunday, 9 September 2018
Van 'n Vrystaatse leser ...
Baie dankie vir jou gereelde terugvoer en boodskappies wat jy sommer so via WA stuur. Dankie ook vir die besondere gedig wat jy vandag met ons deel.
MY SOUL HAS A HAT
I counted my years
& realized that I have
Less time to live by,
Than I have lived so far.
I feel like a child who won a pack of candies:
at first he ate them with pleasure
But when he realized that there was little left,
he began to taste them intensely.
I have no time for endless meetings
where the statutes, rules, procedures & internal regulations are discussed,
knowing that nothing will be done.
I no longer have the patience
To stand absurd people who,
despite their chronological age,
have not grown up.
We have two lives
& the second begins when you realize you only have one.
[Beautiful poem by Mario de Andrade (San Paolo 1893-1945) Poet, novelist, essayist and musicologist.]
& realized that I have
Less time to live by,
Than I have lived so far.
I feel like a child who won a pack of candies:
at first he ate them with pleasure
But when he realized that there was little left,
he began to taste them intensely.
I have no time for endless meetings
where the statutes, rules, procedures & internal regulations are discussed,
knowing that nothing will be done.
I no longer have the patience
To stand absurd people who,
despite their chronological age,
have not grown up.
My time is too short:
I want the essence,
my spirit is in a hurry.
I do not have much candy
In the package anymore.
I want to live next to humans,
very realistic people who know
How to laugh at their mistakes,
Who are not inflated by their own triumphs
& who take responsibility for their actions.
In this way, human dignity is defended
and we live in truth and honesty.
It is the essentials that make life useful.
I want to surround myself with people
who know how to touch the hearts of those whom hard strokes of life
have learned to grow with sweet touches of the soul.
Yes, I'm in a hurry.
I'm in a hurry to live with the intensity that only maturity can give.
I do not intend to waste any of the remaining desserts.
I am sure they will be exquisite,
much more than those eaten so far.
My goal is to reach the end satisfied
and at peace with my loved ones and my conscience.
my spirit is in a hurry.
I do not have much candy
In the package anymore.
I want to live next to humans,
very realistic people who know
How to laugh at their mistakes,
Who are not inflated by their own triumphs
& who take responsibility for their actions.
In this way, human dignity is defended
and we live in truth and honesty.
It is the essentials that make life useful.
I want to surround myself with people
who know how to touch the hearts of those whom hard strokes of life
have learned to grow with sweet touches of the soul.
Yes, I'm in a hurry.
I'm in a hurry to live with the intensity that only maturity can give.
I do not intend to waste any of the remaining desserts.
I am sure they will be exquisite,
much more than those eaten so far.
My goal is to reach the end satisfied
and at peace with my loved ones and my conscience.
We have two lives
& the second begins when you realize you only have one.
[Beautiful poem by Mario de Andrade (San Paolo 1893-1945) Poet, novelist, essayist and musicologist.]
Labels:
Gedig,
Marguerite Pienaar,
Mario de Andrade,
Poem
Saturday, 8 September 2018
Friday, 7 September 2018
Beleggings in die leiers van môre!
![]() |
| Hier ontvang die trotse Letshego-groep hulle sertifikate. |
Ons leen 'n bietjie ruimte op Ons Huis se kuierblad om ook erkenning te gee aan die harde werk wat so agter die skerms gedoen word. Hier word belê in die jeug en ons hier by die ouetehuis is so dankbaar vir die positiewe beleggings in die leiers van môre. 'n Groot dankie aan me. Joey Visser, maatskaplike hulpwerker van die ACVV, vir jou harde werk.
Thursday, 6 September 2018
Wednesday, 5 September 2018
Die ACVV se wildtuintoer ...
![]() |
| 26 Augustus: Die sonsopkoms
by Warrenton en ander plekkies langs die pad. |
![]() |
| Die heerlikheid en die opwinding van 'n toer wat pas begin het! |
![]() |
Almal kuier saam by Swadini-oord
|
Tuesday, 4 September 2018
Monday, 3 September 2018
'n Aand om te onthou ...
Kevin Leo en Jannie Moolman het die lente op 'n luisterryke wyse in Kimberley verwelkom. Die fondse is ten bate van Ons Huis.
Diegene wat nie die konsert bygewoon het nie, het werklik iets groots gemis. Hier is die sangers saam met die voorsitter van ACVV Kimberley se bestuur, mev. Raedun Malherbe.
Gaan besoek die ACVV FB
Gaan besoek die ACVV FB
Sunday, 2 September 2018
Terugvoer na die Duet-optrede
Annatjie Deyzel: "Ek wil net sê dat die mense wat nie hierdie duet gaan kyk het nie, het baie verloor. Dit is musiek uit die boonste rakke. Baie dankie ACVV. Jammer hulle kon nie bietjie langer sing nie."
Inwoner: "Dankie vir al die moeite wat die ACVV doen, om fondse in te samel, ons sien dit raak."
Labels:
Dankie,
Fondsinsameling,
Jannie Moolman,
Kevin Leo
Dankie!
'n Groot DANKIE aan elkeen wat bygedra het tot gisteraand se sukses. Dankie aan elkeen wat 'n kaartjie gekoop het om ons te ondersteun. Ons hoop dit is nie die laaste keer wat ons u sien nie. Ons hier by Ons Huis het u ondersteuning en gebede nodig. Mag die res van die jaar vir elkeen gevul wees met die geur van lentebloeisels.
Labels:
Dankie,
Fondsinsameling,
Gif File,
Jannie Moolman,
Kevin Leo
Saturday, 1 September 2018
Friday, 31 August 2018
Enkele kaartjies nog beskikbaar!!
Kom ontspan en vergeet van alle probleme. 1 September is lente en met 'n DUET in die hart, kan dit ons gemoed verander.
Dis nog nie te laat om die laaste kaartjies op te raap nie. Sien jou daar!!
Dis nog nie te laat om die laaste kaartjies op te raap nie. Sien jou daar!!
Subscribe to:
Posts (Atom)































