Thursday, 30 April 2026

Ouma se wenke: Sê motte die stryd aan

* Sit stukkies kamfer in jou kas om motte uit jou klere te hou.

* 'n Koekie seep of 'n kers werk ook baie goed. 
   (Die koekie seep laat jou klere sommer ook lekker ruik.)

* Sit lappies geweek in parafien of terpentyn in jou kas om motte uit jou kaste te hou. (Gebruik hierdie as 'n laaste uitweg as eerste twee wenke nie werk nie.)

[As jy vir 'n mot die pinkie gee, gryp hy beslis die hand!]

No comments:

Post a Comment