Monday 12 August 2019

Raak betrokke en kom basaar saam met ons!!!

ACVV Maatskaplike Dienste hou die 5de Oktober 2019 basaar. Ondersteun die goeie doel deur enige donasies te skenk. Ons sien uit daarna om saam met u te werk.

Vir enige navrae kontak asb vir Cindy Greyling 053 831 5815 / cindy@acvv-kimberley.co.za

Dankie vir almal se ondersteuning.

Versprei die woord en kom geniet die dag saam met vriende en familie!

No comments:

Post a Comment