Saturday 31 August 2019

Ons Huis: Onthou jy nog?


Kan JY nog onthou? Weet nie van julle nie, maar ek het hierdie meer met die vinger geëet as om dit aan te maak as koeldrank, dan sukkel jy jou g@# af om jou vinger weer skoon te kry, maar oe, dit was soooo lekker suur.

"Just looking at the packet makes my mouth water and my taste buds go silly." Kareen Ann Muller Potgieter

"Verlang nou na my koshuisdae ... altyd dit by kafee gaan koop as dit dorp toe gaan tyd was." Johlene Spies

"Kry dit nog steeds in Amerika." El VB 

Kyk ook hier vir nog foto's.



No comments:

Post a Comment