Sunday 14 February 2021

Gelukkige Valentynsdag, Oupa en Ouma

 





Katelyn sê: "Hier is vir elke oupa en
ouma 'n virtuele stukkie melktert.
Hierdie is my eerste probeerslag,
maar nie my laaste nie. Ek hoop
julle het 'n lekker bederfdag gehad." 


1 comment:

  1. Ai en daardie tert was heerlik . Ek was bevoorreg om n stukkie te kon proe.
    Aan elke oupa en ouma, alle seen vir julle. Julle is kosbaar xxx

    ReplyDelete