Saturday 22 December 2018

Kersliedere: Noordkaap Glas en Aluminium

Noordkaap Glas en Aluminium het Saterdag, 8 Desember 2018, vir die inwoners van Ons Huis kersliedere gesing, 'n geestelike boodskap gebring en geskenke uitgedeel.

Namens die bestuur en inwoners van Ons Huis 'n baie groot dankie aan die bestuur en personeel van Noordkaap Glas en Aluminium vir hierdie mooi gebaar. Mag julle ook die seën van Kersfees ervaar.




No comments:

Post a Comment