Thursday 30 August 2018

Skilder my, seblief

'n Ou tannie gaan om haar portret te skilder. Sy sê aan die ou wat skilder: "Sal jy my met 'n diamant-halsnoer, diamant-oorbelle en 'n rolex-horlosie aan skilder."

Die man is uit die veld geslaan en sê: "Maar, Tannie, hoekom? Jy het dit dan nie aan nie."

Sy antwoord: "Ja, ek weet, maar jy sien, dis net in geval ek voor my man sterf en hy trou weer, dan wil ek hê daai vrou moet haar malle verstand af soek na al die juwele!"

No comments:

Post a Comment